Do we actually need petrol attendants?
Yes, I don´t like filling my own car
No, the whole world do without them

 

Adam se Oase


0 votes
The article has been Rated None stars

by Adam Willemse
05 February 2010

Ons het lekker warm gekry die afgelope week, maar die saak baie gou bestuur met koue skuimkoppe op die regte tyd.
Die sportgesprekke het veral gedraai om die swak vertoning van die Sharks so vroeg in die seisoen, en dan natuurlik die bedanking van die nasionale krieket-afrigter. Die menings wat hieroor uitgespreek is, sal ek liewer nie herhaal nie, maar ek kan wel sê sterk gedagtes is gelug oor die sogenaamde kwotastelsel.
Die storie van die week handel oor rugby, en wel oor die Blou Bulle. Basie Bester van Franklin vertel net oor die 50 000 fanatiese ondersteuners hou op Loftus Versfeld ‘n “Blou Bulle is nie dom nie”-konvensie. Victor Matfield praat met die skare, en Steve Hofmeyr vind sy weg tussen die mense deur na die verhoog.
Victor vra vir Steve wat 15 plus 15 is. Na 15 tot 30 sekondes se Steve: “Agtien!!”
Almal is natuurlik teleurgesteld, maar die Blou Bul-ondersteuners dreunsing, “Gee hom nog ‘n kans, gee hom nog ‘n kans”.
Victor sê siende dat hulle ‘n groot skare het, en die wêreldmedia se oë op hulle is, gaan hulle weer probeer. “Wat is vyf plus vyf?” Na dertig skondes sê Steve: Negentig?” Victor kyk na die grond en sug. Steve begin huil. Die skare skree:” Gee om nog ‘n kans, gee hom nog ‘n kans!!”
Victor is nie seker of hy groter skade gaan aanrig nie, maar hy probeer weer: “Wat is twee plus twee?” Dis doodstil in die stadion. Steve maak sy oë toe, en na ‘n lang minuut sê-vra hy: “Vier?” Pandemonium breek in die stadion uit, almal staan op, stamp hulle voete, waai hulle arms en skree, “Gee hom nog ‘n kans. Gee hom nog ‘n kans!”


Votes
Rate this story/report
Rating
0
None  
     
no aditional images attached
no aditional files attached

Comment on this story/report

Email:
Name:

 


- Related stories / reports -


Wouter se Watergat

AL die plaaslike klante wat hier kom kuier het oor die afgelope week, kla dat hulle tuine verskriklik droog is, en dat hulle bid vir so n bietjie reen.
Comments: 0
3 votes
The article has been Rated 3.3 stars

Adam se Oase

Behalwe dat ons in n stadium baie warm gekry het, en n ruk lank sonder elektrisiteit was, het daar die afgelope week nie veel hier by ons gebeur nie. Kokstad het maar rustig sy gang gegaan in die aanloop tot Kersfees.
Comments: 0
0 votes
The article has been Rated None stars

Wouter se Watergat

HOEWEL Kersfees vanjaar vir my baie gouer gekom het as ander jare, is dit tog weer lekker om bekende gesigte en veral die familie van ver af by ons te he.
Comments: 0
3 votes
The article has been Rated 4.0 stars

Adam se Oase

Behalwe dat ons die afgelope week baie koud gekry het, het ons lekker sokker gekyk. Baie van ons weet nie veel van die spel af nie, maaar Bafana Bafana se gelykopspeel teen Meksiko het almal se verbeelding aangegryp, en ek moet se, na die volgende ses wedstryde weet ons nou heelwat meer van die spel.
Comments: 0
2 votes
The article has been Rated 1.5 stars

Wouter se Watergat

Die verskoning wat nou aangevoer word vir die powere vertoning van die Springbokke op hulle Europese toer, naamlik dat die manne moeg is na ‘n lang seisoen, is, om die minste te se, ‘n klomp bollie.
Comments: 2
2 votes
The article has been Rated 1.0 stars
 
 
 
 
 
 
© 2007 FeverOnline - 2010/09/08 07:33:55 PM