Do we actually need petrol attendants?
Yes, I don´t like filling my own car
No, the whole world do without them

 

Slimkoppe presteer by Kuswagby Hoerskool


2 votes
The article has been Rated 1.0 stars
Herman Breet, trotse ontvanger van die cum laude-erekleurbaadjie, saam met sy ouers. Foto: Roelof Coertze

by
05 February 2010

Kuswag het die akademiese jaar met goeie motivering begin. By die Akademiese Prysuitdeling vir die 2009 Gr 8 – 11-leerders wat onlangs gehou is is die puik prestasies wat deur leerders in al die graadgroepe gelewer is beloon met pryse en sertifikate.
Die top presteerder was huidige Gr 12-leerder en onder-hoofseun, Herman Breet, wat met ‘n skitterende gemiddeld van bo 90% uitgeblink het.
Die skool het met trots die gesogde wit cum laude-erekleurbaadjie aan hom toegeken.
Daar word reeds hard gewerk in al die vakke en die skool sien met opwinding uit na die leerders se akademiese presasies in 2010.


Votes
Rate this story/report
Rating
2
1.0  
     
Puik akademiese prestasies is in 2009 deur Nelri Kemp, Elmarie du Preez en Anri Greyling gelewer. Hulle is tans in Graad 10. (Foto: Roelof Coertze
Met spelers soos Henk van Rooyen in die eerste rugbyspan behoort die Hoerskool sy stem dik te maak tydens die aandreeks by Port Natal.
no aditional files attached

Comment on this story/report

Email:
Name:

 



Be the first to comment on this article (2 comments awaiting proof)

 


- Related stories / reports -


Kuswag swimming team win Durban and Districts

KUSWAG took part in the D&D CoEd E-gala held at Lahee Park in Pinetown recently. Other schools that participated were St Henrys, Ashton, Northdene, Clarence, St Benedicts, Northlands B, Embury, Montclair, Umhlanga College (Boys), Manor Gardens (Boys) and DPHS C (boys).
Comments: 2
2 votes
The article has been Rated 1.0 stars

Hoofleiers van Kuswag skool

Die eerste kwartaal van 2010 le amper op sy rug en Kuswag Skool se leerders en onderwysers bring hulde aan die hoofleiers van (hoerskoolafdeling) van ons skool.
Comments: 2
1 votes
The article has been Rated 1.0 stars

Hollywoodglans by Kuswag

Valentynsdag is op Vrydag, 5 Februarie by Kuswag Skool gevier omdat die Vrydag naaste aan die 14de deur die rugby gekaap is.
Comments: 1
2 votes
The article has been Rated 1.0 stars

Diereweek by Hoerskool Kuswag

Francois Uys, n graad 9 leerder van die Hoerskool Kuswag glo dat diere n besondere plek in die samelewing inneem.
Comments: 0
0 votes
The article has been Rated None stars

Wouter se Watergat

VANDEESWEEK ‘n korter bydrae as gewoonlik, want ek het saam met Oom Pottie in Gauteng gaan kuier, terwyl vroulief en Pottie se Brenda die Watergat aan die gang gehou het. Ons het ‘n draai in Roodepoort en Germiston gaan maak om ons onderskeie familiebesigheid af te handel, en daarna sommer hier en daar gekuier.
Comments: 0
1 votes
The article has been Rated 1.0 stars
 
 
 
 
 
 
© 2007 FeverOnline - 2010/09/08 07:57:07 PM